Brenda de Banzie

Brenda de Banzie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1909-07-28)28 Julie 1909
Sterfte 5 Maart 1981 (op 71)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1951–1971
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brenda de Banzie (28 Julie 1909 – 5 Maart 1981) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hobson's Choice (1954), As Long as They're Happy (1955), The Man Who Knew Too Much (1956), en The Pink Panther (1963).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search